Ons program & belangrike datums
Laai gerus die nuutste kwartaalprogram hier af. Kyk uit op ons FACEBOOK-blad vir enige veranderings.
Skoolvakansie
Neem asseblief kennis van die volgende datums vir die skoolvakansie in 2018 / Please take note of the following dates for the school holiday of 2018.
1ste Kwartaal 2018 / 1st Term 2018: 17 Januarie/January - 28 Maart/March
2de Kwartaal 2018 / 2nd Term 2018: 10 April - 22 Junie/June
3de Kwartaal 2018 / 3rd Term 2018: 17 Julie/July - 28 September
4de Kwartaal 2018 / 4th Term 2018: 9 Oktober/October - 12 Desember/December