Finansies
Skoolgelde per kind per maand vir 11 maande beloop R 1150.00.
School fees per child per month for a period of 11 months is currently R1150.00.
Bankbesonderhede vir internetbetalings:
Rekeningnaam: Laerskool Kalie de Haas
Bank: FNB
Rekeningnommer: 622 846 025 65
Takkode: 270443
Verwysing: U gesinskode (verkrygbaar by die kantoor) of u kind se volle name, van en graad.
Ons skooldrag is die volgende vir onderskeidelik meisies en seuns. Skooldrag kan aangekoop word by Classics en ook by Osman Raydon. Slegs atletiekdrag word in die kantoor gekoop teen R 180.00 per stel.
Seuns:
Grys hemp | Gray shirt |
Grys broek | Gray trousers |
Grys lang Kalie kouse | Gray long Kalie socks |
Swart skoolskoene | Black school shoes |
Groen Kalie trui / lank of kort moue | Green Kalie jersey / long or short sleeves |
Dogters:
Geruite Kalies hemp | Check Kalies shirt |
Groen broek-rompie | Green pants-skirt |
Wit Kalies kouse | White Kalie socks |
Swart skoolskoene | Black school shoes |
Groen Kalie trui / lank of kort moue | Green Kalie jersey / long or short sleeves |
Klerebank / Clothing Bank
Let asseblief daarop dat die skool oor 'n klerebank beskik.
Die klerebank is egter slegs op Dinsdae vanaf 07:00 tot 07:30 oop. Sou u graag wou klere koop of ruil, is u welkom om die Klerebank agter in die saal te besoek.
*****
Please note that our school has a clothing bank.
The clothing bank is only open on Tuesdays between 07:00 to 07:30. S
hould you wish to buy clothes or to exchange, you are more than welcome to visit
the clothing bank at the back of the hall.