Die Kalie-span
Die Kalie-span is 'n groep onderwysers en personeel wat werklik 'n passie het vir elke kind wat oor hul pad kom.

Kalies se nuwe hoof amptelik ingewy

Daar het groot opgewondenheid geheers by Kalies oor die afgelope twee dae.  Na 'n proses van bykans 22 maande is Kalies se nuwe hoof aangestel.  Mnr. Sakkie Boshoff - voorheen adjunkhoof van Hoërskool Standerton - het amptelik by Kalies aangesluit op 19 April, as die nuwe hoof.  

Mnr. Boshoff het met die intrapslag sy positiewe siening gedeel oor Kalies se toekoms.  Die personeel en leerders staan bankvas agter Mnr. Boshoff en sy droom vir Kalies.  Weereens BAIE WELKOM Mnr. Boshoff!  Mag u 'n baie lang en gelukkige pad met elke Kalie stap. 











Bestuur 2018



Mnr. Sakkie Boshoff - Hoof


Juf. T. Botma - Adjunkhoof

Mnr. J. Venter - Adjunkhoof


 Juf. P. Meintjes

 


Juf. T. Venter

Mnr. G. van Rensburg

Graad 1 - 2018

 Juf. S. Brits


 Juf. A. Stuart


 Juf. M. Badenhorst

Graad 2 - 2018

Juf. B. Vermaak

Juf. M. Viviers

Juf. M. le Roux


Graad 3 - 2018

Juf. P. Meintjes

Juf. L. du Preez

Juf. S. Pieters


Graad 4 - 2018

Juf. D. Maree


Juf. A. Prinsloo


Juf. D. Swart


Graad 5 - 2018

Juf. J. Greaves

Juf. A. Holtzhausen

Juf. I. Cilliers


Graad 6 - 2018

Mnr. G. van Rensburg

 

Mnr. H. van der Merwe

Juf. L. Fischer


Graad 7 - 2018

Juf. T. Venter

Juf. S. de Beer

Juf. J. Geyser


Studente - 2018

Juf. F. van Jaarsveld

Juf. L. Boshoff

Juf. C. Strydom





Administratiewe dames

Mev. L. Buys

Mev. P. Wepener



Kalie Klitsie Personeel

Juf. I. Ferreira

Juf. M. Ehmke

Juf. E. Janse van Rensburg


Juf. G. Scholtz



Beheerliggaam (2018 tot 2021)

Op 13 Maart 2018 is die nuwe Beheerliggaam verkies.  Elke kandidaat wat homself/haarself verkiesbaar gestel het, word opreg bedank.  Baie geluk aan ons nuwe Beheerliggaamslede.  Mag jul hierdie diens met trots uitvoer!  Hiermee die lede met elkeen se portefeulje:













V.l.n.r voor:  Mev. Jolene Greaves (Onderwyserverteenwoordiger), Mev. Sarie Brits (Onderwyserverteenwoordiger), Mev. Theresa Botma (Waarnemende Hoof), Mev. Loma Grobler (Dissipline) en Mev. Patricia Wepener (Sekretaresse).

V.l.n.r. agter:  Mnr. Jaco Boshoff (Ondervoorsitter & Bemarking), Mnr. Bertus Meintjes (Tegnologie & IT), Mnr. Daan Grobler (Voorsitter) en Mev. Johanita Sutherland (Finansies).